Baba & Kleuter

HET JY GEWEET?

-

Indien ’n fetus voor 26 weke van swangerska­p in die baarmoeder sterf, word dit as mediese afval hanteer, aangesien die fetus nog nie as lewensvatb­aar beskou word nie. Daar is egter aansoek gedoen om wetgewing in die verband te verander. Die proses is steeds hangende.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa