Baba & Kleuter - - JOU IN­KO­PIES -

BRAX­TON HICKS­KON­TRAK­SIES

• Die kon­trak­sies is on­ge­reeld. • Die duur van die kon­trak­sies is wis

sel­val­lig. • Die in­ten­si­teit ver­an­der. • Jy voel dit oor jou he­le maag. • Ver­lig dit deur te stap of deur ’n warm

bad of stort te ge­niet. • Daar is geen kraam­te­kens soos la­e­rug- of maag­pyn, wa­ter wat breek, ’n brui­ne­ri­ge slym­prop wat los­kom of los stoel­gang nie. • Jou wa­ter het nie ge­breek nie.

WA­RE KRAAM­KON­TRAK­SIES

• Die kon­trak­sies is ge­reeld. • Dit word ál ge­reel­der. • Dit word ál in­ten­ser. • Jy voel dit ver­al in jou rug. • Dit neem toe wan­neer jy stap of in

warm wa­ter ont­span. • Daar is ge­woon­lik ’n kraam­te­ken soos la­e­rug- of maag­pyn, wa­ter wat breek, ’n brui­ne­ri­ge slym­prop wat los­kom of los stoel­gang. • Jou wa­ter kon al ge­breek het. HER­KEN DIE WA­RE JA­KOB

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.