Baba & Kleuter

HET JY GEWEET?

-

John Braxton Hicks was ’n Britse dokter wat in 1872 agtergekom het dat vroue pynlose kontraksie­s kry wat hulle met kraam verwar en dat hierdie kontraksie­s gereeld gedurende swangerska­p kan voorkom en vroeg al kan begin. Hy het dit toe die Braxton Hicks-kontraksie­s gedoop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa