Ons stel bekend ons nuwe familielid.
Ons het ’ n nuwe Geurvrye variasie tot ons reeks bygevoeg, want ons verstaan verskillende mammas het verskillende behoeftes. Soos altyd, bevat die formule steeds dieselfde mengsel van versagtingsmiddels, olyfolie en vitamine E en A, saam vermeng in perfekte harmonie om jou vel te help regenereer en die vogtigingsproses te reguleer.
Al het die buitekant verander, bly die binnekant steeds dieselfde met die produk wat jou vel al vir generasies pragtig bevogtig en rekmerkvry hou. www. happyevent. co. za