Baba & Kleuter

WERK SAAM

-

Vanaf 38 tot 39 weke beweeg jou baba dieper in jou bekken in. Om hierdie proses aan te help, kan jy so gereeld moontlik op ’n stoel met ’n regop rug of op ’n oefenbal sit. Sit wydsbeen met die voorkant van jou bekken na onder gedraai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa