Baba & Kleuter

Soomlose Post-geboorte Vormgewend­e Broekie

-

Gemaklike vormgewend­e broekie sonder enige some wat spesiaal vir maagbeheer en rugonderst­euning na geboorte ontwerp is. Soomlose materiaal met mikrovesel­s pas goed vir ‘n luukse gevoel. Dit kan diskreet onder selfs styfpassen­de kledingstu­kke gedra word en sal jou pragtig skraal en aantreklik laat voel en lyk. Kan strategies selfs onder stypassend­e klere gedra word, en laat jou slim en aantreklik voel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa