Baba & Kleuter

PEDIATER TOE

-

Naelstring­stompies wat nie behoorlik versorg of skoongemaa­k word nie, kan ontsteek. As die basis van die koord ontsteek, sal jy moontlik ’n antibiotie­se salf moet aanwend, wat die infeksie gewoonlik vinnig laat opklaar. As dit nie gebeur nie, sal jou baba ’n mondelikse antibiotik­um moet drink. ’n Bietjie droë bloed om die naeltjie is normaal, maar raadpleeg jou dokter onmiddelli­k as: • jou baba koors ontwikkel; • jy bloeding aan die punt van die koord of op die deel na aan die vel opmerk; • etter uit die basis van die koord sypel; • die area om jou baba se naeltjie opgehewe en rooi is, of nie lekker ruik nie; of as • daar tekens is dat jou baba pyn by sy

naeltjie het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa