Baba & Kleuter

BEHANDEL MELKKORS SO

-

• Versag die droë kolle deur babaolie aan te smeer. Laat

dit oornag aan. • Verwyder soveel moontlik van die melkkors deur die hare

versigtig met ’n sagte bababorsel te borsel. • Was baba se hare met babasjampo­e (moenie skilfersja­m

poe gebruik nie!). • As die melkkors ’n spesifieke room vereis, maak seker jy volg die aanwysings van jou dokter of op die roomhouer baie versigtig. • As die dokter melkkorssj­ampoe voorgeskry­f het, lees eers die aanwysings. Moet dit nie weer gebruik nie en bel jou dokter as jou baba op die chemiese stowwe in die sjampoe reageer. • Moenie self melkkors behandel nie. • Moenie boererate volg voor jy met jou dokter gepraat

het nie. • Wees geduldig. Melkkors gaan nie oornag weg nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa