Baba & Kleuter

HEUNINGHOE­NDERTORTIL­LA

-

• 1 lemoen se sap en skil • ¼ k (60 ml) olyfolie • 2 e (30 ml) sojasous • 3 e (45 ml) heuning • 1 knoffelhui­sie, fyngekap • 12 ontbeende hoenderdye • 1 klein koolkoppie, gerasper • 1 wortel, gerasper • ¼ k (60 ml) mayonnaise • hand vol rosyntjies • 8 sagte klein tortillas

1. Plaas die lemoensap en - skil, olyfolie, sojasous, heuning en knoffel in ’n botteltjie met ’n stewige deksel en skud tot dit goed gemeng is. 2. Plaas die hoender in ’n enkellaag in ’n keramiekba­k en bedruip met die vloeistof. Bedek met kleefplast­iek en bêre ’n uur in die yskas, of oornag as jy tyd het. 3. Verhit die oond tot 220 ° C. Verwyder die kleefplast­iek en draai die hoender om. Bak 30 tot 40 minute. Draai ná 20 minute weer om. 4. Verwyder die hoender uit die oond en

laat afkoel. Sny in repe en hou eenkant. 5. Meng die kool, wortel en mayonnaise en

roer die rosyntjies by. 6. Skep van die groente in elke tortilla,

skep repe hoender bo- op en rol op. GAAN SO TE WERK

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa