Baba & Kleuter

VISKOEKIES MET ERTJIEPURE­E

-

ERTJIEPURE­E • 2 aartappels, geskil en in

blokkies gesny • 500 g bevrore ertjies • 25 g botter • sout en peper na smaak VISKOEKIES

• 500 g stokvisfil­ette, gevlok • 1 sprietui, fyngekap • 1 suurlemoen se skil, gerasper • 2 eiers, liggies geklits • 2 e (30 ml) meel • knippie sout • olie vir braai GAAN SO TE WERK

1. Ertjiepure­e Kook die aartappel tot sag. Voeg die ertjies by en kook vir sowat 5 minute. 2. Dreineer die groente, plaas terug in die

kastrol en roer die botter by. Druk fyn. 3. Sit ’n porsie opsy vir jou baba en geur die oorblywend­e puree met sout en peper. 4. Viskoekies Plaas al die bestanddel­e behalwe die olie in ’n voedselver­werker en pols tot alles net-net gemeng is. 5. Verhit die olie in ’n braaipan en skep lepels vol van die vismengsel in. Braai goudbruin aan die een kant, draai om en braai verder. 6. Verwyder uit die olie en laat op kom

buispapier dreineer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa