Baba & Kleuter

ASPERSIE EN EIER

-

• 4 eiers • 300 g klein

aspersies, gewas • ¼ k (60 ml) mayon

naise • 1 e (15 ml) suurlemoen­sap • 4 snye geroosterd­e ciabatta • skaafsels parmesaank­aas GAAN SO TE WERK

1. Plaas die eiers in ’n kastrol halfvol koue water. Bring tot kookpunt en kook 6-7 minute. Dreineer en bedek met koue water tot die eiers hanteer kan word. Dop af en sny elkeen in die helfte. 2. Stoom die aspersies sowat 5 minute.

Dreineer en druk sagkens droog. 3. Meng die mayonnaise en suurlemoen­sap. 4. Verdeel die aspersies in vier porsies. Plaas elke porsie op ’n sny brood. Plaas die eier bo- op en skep van die mayonnaise oor. Rond af met parmesaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa