Baba & Kleuter

LEES VIR ’N VALE

Hier is genoeg boeke om jou kind vir ’n láng ruk besig te hou. Begin sommer nou lees!

-

ALTYD VOL PRET

Z is vir Zackie: Die pretpark en Die tent-avontuur is kinderfiks­ie geskryf deur Jaco Jacobs en gerig op kinders van vyf jaar en ouer. Hierdie boeke, met groot en maklik verstaanba­re teks, is perfek vir beginnerle­sertjies. Elke boek bevat volkleuril­lustrasies deur Alex van Houwelinge­n, wat dit ook ideaal vir voorlees maak. In albei hierdie stories sien Zackie die skoolboeli­e, Anton, reg en het hy hope pret saam met sy beste vriend, Vincent. Lapa Uitgewers, R85 elk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa