Baba & Kleuter

DIERE OOR DIE WÊRELD HEEN

-

As jou kind My eerste diere-atlas: onge

looflike diere van regoor die wêreld lees, gaan hy of sy binnekort ’n kennertjie van diere wees! In hierdie boek, wat deur die Suid-Afrikaner Wendy Maartens geskryf is, leer jou kind watter diere waar te sien is. Die boek is propvol feite oor diere, veral uit Suid-Afrika se enorme diereryk. Die besonderse illustrasi­es is deur Alistair Ackerman behartig. Die boek is geskik vir kinders van sewe en ouer. Lapa Uitgewers, R200.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa