Baba & Kleuter

KOM ONS HOU VERJAARDAG

-

In die boek Ek is Alex hoor jou kleuter van Alex se diverse groep maatjies. Alex hou ’n verjaardag­partytjie en nooi al haar maats om saam met haar partytjie te hou. Drie- tot sewejarige­s gaan sommer baie leer (en dit ook geniet) uit hierdie boek, waarin al Alex se maatjies afsonderli­k bespreek word. Dit is deur die Suid-Afrikaner Elena Agnello geskryf en Adrie le Roux het die pragtige illustrasi­es gedoen. Bumble Books, R135.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa