Baba & Kleuter

JANINE BINNEMAN

- SMS-KODE:BK216JB www.jbjd.co.za

is ‘n Kaapstadse ontwerper wat juweelstuk­ke enig in hul soort ontwerp. Janine en haar span omskep jou kind se kunswerke in pragtige juwele wat jy om jou nek kan dra. Al wat jy moet doen, is om jou kind se tekeninge aan hulle te stuur om ‘n kwotasie te kry. Jy kan ook jou kind of kinders se name, of gunsteling- sêgoed op die stapelring­e aanbring om te waarborg dat jou juwele uniek is. Een gelukkige leser wen‘ n kinderkuns hangertjie en‘ n naam stapel ring ter waarde van R4 300.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa