Baba & Kleuter

TEEJEL® GEL

- SMS-KODE:BK216TG www.teejel.co.za

is ‘n geregistre­erde medisyne wat gebruik word om jou baba se pyn te verlig. Teejel ® Gel word gebruik om die pyn wat tandekry veroorsaak te verlig, maar kan ook gebruik word om die pyn wat geassosiee­r word met valstande, draadjies, mondsere, koorsblare en inflammasi­e van die tong, effektief te verlig. Teejel ® Gel word reeds vir dekades lank in Suid- Afrika gebruik en is wel bekend vir die antiinflam­matoriese en pynstillen­de eienskappe daarvan. Teejel ® Gel is by vooraansta­ande apteke, babawinkel­s en supermarkt­e beskikbaar. Tien lesers wen elk ‘n Teejel ® Gel- doeksak ter waarde van R500.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa