Groot word maak saak

Baba & Kleuter - - JOU SWANGERSKAP -

Die per­fek­te ma­nier vir klein­goed om vars, koel dran­kies ty­dens uit­stap­pies te ge­niet. Hier­die lig­te, duur­sa­me, ge­ï­so­leer­de 300ml be­ker han­teer mak­lik en bied la­fe­nis vir jou klein­goed soos wat hul­le die oor­gang maak na ’n be­ker vir vol­was­se­nes.

Ge­ken­merk deur ’n ui­ters sag­te si­li­koon­strooi­tjie, plus ’n aan­ge­heg­de dek­sel wat oop bly wan­neer jou kleu­ter drink en die strooi­tjie skoon hou wan­neer dit nie in ge­bruik is nie.

Aan­be­veel vir kleu­ters van­af 3 jaar +. BPA-vry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.