Baba & Kleuter

INENTING: DIT SPEEL OOK KLAAR MET SUPERKIEME!

-

Die onlangse uitbreek van masels in Gauteng en die Wes-Kaap is toegeskryf aan ouers se huiwerighe­id om hul kinders te laat inent. Kundiges waarsku dat dit nie net lewensgeva­arlike siektes kan laat posvat nie, maar ook antibiotik­aweerstand­ige superkieme kan laat toeneem. Kieme word weerstandi­g wanneer antibiotik­a die vermoë verloor het om hulle dood te maak of te onderdruk. Immuniseri­ng kan siektes verminder en selfs heeltemal uitwis, wat weer die behoefte aan antibiotik­a laat afneem. Doen dus jou deel en laat ent jou kinders in!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa