Baba & Kleuter

MA SE TOEP

-

Die nuwe Child Friendly SA- toep is gratis beskikbaar en verskaf maklike oplossings aan besige ouers. Daar is meer as 200 afdelings met inligting vir vanaf jou baba se geboorte tot jou kind met skool klaarmaak. Die toep help jou om jou dagboek te beplan en dit met gesinslede of vriende te deel, en dit laat jou van spesiale aanbieding­e en kompetisie­s weet. Beskikbaar by die App Store en Google Play.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa