Baba & Kleuter

TEGNO- GESOND

-

Next Bioscience­s is ’n biotegnoma­atskappy wat ’n verskeiden­heid innoverend­e dienste bied. Hulle het ’n stamselban­k met die naam Netcells, en stel ook genetiese toetse beskikbaar wat voor implantasi­e en voor én gedurende swangerska­p gedoen kan word. Hulle voer ook pasgeboren­e-siftingsto­etse uit.

Gaan na nextbio.co.za vir nog inligting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa