HET JY GEWEET?
Graad O- onderwyseresse landwyd gebruik die Kurrikulum- en AssesseringBeleidsverklaring (CAPS) as riglyn vir onderrig. CAPS fokus op drie leerareas: lewensvaardighede, wiskunde en taalvaardighede. Gaan gerus na tinyurl.com/ LeerCAPS-ken om meer oor dié Suid-Afrikaanse leerplan te wete te kom.