Baba & Kleuter

OOR JOU KIND SE VERSLAG…

-

Volgens Marlize Labuschagn­e, ’n graad 1- onderwyser­es, hanteer skole die verslag (oftewel rapport) op verskillen­de maniere.

“Dit is baie moontlik dat jou graad O- kind ’n verslag huis toe gaan bring met net die CAPS- simbole (1 tot 7) op, maar dit is ook moontlik dat die verslag simbole, ’n persentasi­e en selfs 'n klas- of graadperse­ntasie gaan bevat.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa