Baba & Kleuter

BLINK HOUTSTERRE

-

JY HET NODIG

• klein roomysstok­kies

(4 per ster) • gekleurde tou, geknip in stukke wat lank genoeg is om in lussies geknoop te word • blinkertji­es of knopies • gom

GAAN SO TE WERK

1. Plak die stokkies twee-twee op mekaar sodat dit

’n kruisie vorm. 2. Knoop die gekleurde toutjies sodat elkeen ’n lussie

vorm en plak een lus agterop elke ster vas. 3. Plak twee kruisies op mekaar sodat dit ’n ster vorm soos op die foto hierbo. Sorg dat die sterpunte netjies gespasieer is. 4. Verf die sterre aan albei kante met gom en plak die

blinkertji­es of knopies daarop vas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa