Baba & Kleuter

KERSVADER & SY HELPERS

-

JY HET NODIG

• lang roomysstok­kies • papier (wit, rooi, room, groen) • viltpenne (groen, rooi, bruin) • dunpunt- swartviltp­en • plastiekog­ies • klein tossels • gom • dun tou

GAAN SO TE WERK

Kyk na die prentjies bo en versier elke stokkie. 1. Takbok: Hy kry ’n bruin lyf, ’n magie en ore van roomkleuri­ge papier, plas

tiekogies en ’n rooi tossel vir ’n neus. 2. Elfie: Kleur sy lyfie groen in, plak ’n groen tossel op en prakseer ’n groen hoed, room ore en wit kragie van papier. Plak die plastiekog­ies vas en teken die mond in. 3. Kersvader: Kleur sy lyf rooi in, knip sy mus en baard uit papier en plak dit op, plak ’n wit tossel op sy mus vas, plak plastiekog­ies vas en teken sy mond, knopies en belt op sy lyf. 4. Sny die tou in stukkies en vorm lussies. Plak elke lussie met gom aan die agterkant van jou Kerspersoo­nlikheid vas en hang dit daaraan aan die boom op.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa