Baba & Kleuter

RICE KRISPIESTA­KBOKKE

-

BESTANDDEL­E KOEKIES

• 3 eetlepels (45 ml) bot

ter of margarien • 6 koppies (6 x 250 ml)

Rice Krispies • 1 pak (150 g)

malvalekke­rs

VERSIERING

• gesmelte sjokolade • rooi Smarties • wit koekkralet­jies

MAAK SÓ

1. Koekies: Smeer ’n reghoekige of vierkantig­e

bak. 2. Smelt die botter in ’n groot kastrol oor lae hitte. Voeg die malvalekke­rs by en roer dit aanhoudend tot alles gesmelt en gemeng is. Verwyder van die hitte en roer die Rice Krispies by tot dit goed met die sous bedek is. 3. Skep die mengsel in die bak en druk dit plat tot dit sowat 5 cm dik is. Laat dit afkoel en sny in langwerpig­e blokkies – dis die takbokke. 4. Versiering: Skep die sjokolade in ’n spuitsak en spuit horings op die bokke. Plak kraletjie-ogies en ’n rooi Smartie-neus met die sjokolade op.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa