Baba & Kleuter

APPELHAPPI­ES

-

BESTANDDEL­E

• 3 rooi appels • 1 koppie (250 ml) gladde grondboont­jiebotter • 1 koppie (250 ml) granola

MAAK SÓ

1. Sny die appels in ringe en verwyder die kerne. 2. Smeer ’n laag grondboont­jiebotter op een kant van elke appelring. 3. Sprinkel granola op die grondboont­jiebotter. 4. Geniet dadelik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa