Baba & Kleuter

JOGURTYSIE­S

-

BESTANDDEL­E

• 1 houertjie (125 g) heel bloubessie­s of 1 houer (400 g) aarbeie, in fyn stukkies gesny • 1 koppie (250 ml) natuurlike vol- of dubbel

roomjogurt

MAAK SÓ

1. Skep die bessies of aarbei in stolvorms soos silikoon

vorms. 2. Skep die jogurt bo- op tot die hele vormpie gevul is. 3. Skraap dit gelyk met die agterkant van ’n mes. 4. Plaas dit in die vrieskas tot heeltemal gevries. 5. Sit dit net so voor as ’n nagereg of ’n peuselhapp­ie.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa