Baba & Kleuter

ontmoet bold motorstoel

Ek is ’n drievoudig­e soldaat met ekstra-harnasseku­riteit tot en met 25 kg, want alles moet rek om sekuur te wees. Ek is ’n sterk beskermer met ’n ISOFIX-gordel en –vasmaakins­tallasie, want alles moet eenvoudig die lewe veiliger maak

-

5-puntharnas wat verleng om te gebruik tot en met 25 kg 3 gemaklike terugleunp­osisies Kantimpakb­eskerming bied ekstra sekuriteit vir die kop, lyf en heupe Guard Surround Safety™-panele bied ekstra kantimpakb­eskerming en vou in die sitplek in as dit nie in gebruik is nie Eenhand, koprus met 11 hoogtevers­tellings Grow Together™-koprus en harnassist­eem verstel gelyktydig en vereis nie herinrygin­g van die harnas nie Een trekbewegi­ng verstyf die 5-puntharnas maklik Verwyderba­re lyfonderst­euning vir jonger kinders 5-puntharnas word binne-in die sitplek geberg wanneer jy dit as groep 2/3 opstoot-stoel gebruik Ventilerin­g aan kante van omhulsel Verwyderba­re koppiehoue­r heg vas aan albei kante van die kinderstoe­l

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa