HOE WEET JY JY HET PND?

Baba & Kleuter - - JOU SWANGERSKAP -

Die te­kens van PND lyk so: • Lus­te­loos­heid, ’n ver­an­de­ring in jou eet­pa­troon en spys­ver­te­rings­pro­ble­me • Sla­pe­loos­heid óf die be­geer­te om

aan­hou­dend te slaap • ’n On­ver­moë om met jou ba­ba

te bind • Oor­sen­si­ti­wi­teit vir men­se

se kom­men­taar • Kon­sen­tra­sie­pro­ble­me • Die ge­voel dat ver­ant­woor­de­lik

he­de jou oor­wel­dig • ’n Ge­voel dat jy mis­luk as ’n ma – jy voel oor die al­ge­meen waar­de­loos en nut­te­loos • Ont­trek­king van al­mal en al­les • Geen vreug­de of be­lang­stel­ling in din­ge wat jou ge­woon­lik op­ge­won­de ge­maak het nie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.