Baba & Kleuter

‘HOE EK DIT DOEN’ HANRI VAN DEN BERGH (29) VAN BRITS

-

Ek gebruik twee afsonderli­ke watteskyfi­es om my babadogter­tjie, Siané (1 maand), se ogies skoon te maak. So vermy ek enige infeksie- oordrag van een ogie na die ander. Ek het ook altyd ’n handontsme­ttingsmidd­el in die huis en in die doekesak. Ek gebruik dit voor ek haar hanteer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa