Baba & Kleuter

HELP SÓ

-

• Laat wip jou baba saggies op jou knie

of op ’n groot bal. • Gee jou baba soveel moontlik tyd op

die vloer. • Ry fiets met sy beentjies. • Gebruik speelgoed om hom aan te

moedig om gereeld om te rol. • Sit speelgoed net buite sy bereik om hom aan te moedig om daarna te reik en te kruip. • Plaas meubels naby genoeg aan mekaar dat hy van een meubelstuk na die volgende kan loop. Skuif dit geleidelik verder van mekaar af namate sy selfvertro­ue toeneem. • Hou sy handjies vas en stap met hom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa