Baba & Kleuter

HELP SÓ

-

• Laat jou baba op ’n groot handdoek sit. Jy en jou maat kan dan elkeen ’n punt van die handdoek neem en hom liggies heen en weer swaai. • Leer jou baba teen trappe afkruip deur hom om te draai sodat hy op sy magie met sy voete na onder afgaan. • Laat jou kleinding hom in ’n lang spieël bekyk terwyl hy bewegings uitvoer. • Vorm ’n brug met jou lyf en laat baba onderdeur kruip, oor jou klim en op jou sit. • Speel perdjie met hom op jou rug. • Sit jou kind se voete bo- op joune en

“loop” saam.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa