Baba & Kleuter

5 TOT 7 JAAR

-

Jou kind kan al gemaklik touspring en ’n bal wat na hom toe rol skop, asook die bal dribbel. Hy kan fietsry en ’n bal sowat drie meter ver akkuraat gooi. Hoe ouer hy word, hoe verder sal hy kan gooi. Hy loop soos ’n volwassene en kan galop en huppel. Hy sal sywaarts kan spring en 180 grade kan draai.

Hy kan meer as 10 keer op een been spring en kan agteruitlo­op met sy hak teen sy toon. Hy kan selfs al opstote begin doen. Hy kan ook ’n handoorsla­g uitvoer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa