Baba & Kleuter

HELP SÓ

-

• Moedig jou kleinding aan om bollemakie­sie op ’n sagte mat te slaan. Maak seker sy kennetjie is teen sy bors gedruk wanneer hy rol. • Laat hom van ’n klimappara­at af hang, maar bly byderhand om ondersteun­ing te verleen. • Gee hom ’n mini-winkeltrol­lie of

stootwaent­jie om rond te stoot. • Laat hom skopfietsi­e ry wat sy beenspiere versterk en die twee kante van sy lyfie koördineer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa