VIR MAM­MA

Baba & Kleuter - - DOSSIER GELDGEREED VIR BABA -

TY­DENS S­WAN­GER­SKAP

•S­WAN­GER­SKAP S KUS­SING/ VOEDINGSKUSSING So­wat R600 • KRAAMDRAG ’n De­nim­broek kos so­wat R550 en ’n kraam-span­broek so­wat R300; kraam­tops kos so­wat R200 met kort moue en R250 met lang moue. • MUL­TI­VI­TA­MIEN ’n Mul­ti­vi­ta­mien wat fo­lien­suur, vi­ta­mie­ne en mi­ne­ra­le, o­me­ga 3 en kal­si­um be­vat: R260 per maand • BE­VEG REKMERKE ’n Bot­tel vi­ta­mien E-o­lie van 200 ml kos R150.

IN DIE HOS­PI­TAAL

• S­wan­ger­skaps­doe­kies: R32 vir ’n pak van 12 (koop aan­vank­lik twee pak­ke) •Weg­gooi ba­re hos­pi­taal broe­kies: R53 vir twee • Weg­gooi­la­kens: R50 vir ’n pak van 10

BY DIE HUIS

BORS­VOE­DING

•Ka­toen bors voe­dings b ra’ s: R 300 vir twee • La­no­lien-te­pel­salf: R210 • Bors­pom­pe: Hand­pomp ge­mid­deld R550 en R1 800 vir ’n e­lek­trie­se pomp • ’n Pak van drie bot­tels kos ge­mid­deld R265 en 25 bors­melk­ber­ging­sak­kies R120.

DOEK­SAK

So­wat R370 by ’n ket­ting­win­kel; R1 700 vir ont­wer­pers­sak­ke en R3 000 vir leer­sak­ke. Som­mi­ge pri­vaat hos­pi­ta­le ver­skaf ’n doek­sak as deel van jou ver­blyf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.