Baba & Kleuter

VIR BABA

-

DIE BABAKAMER

Jul persoonlik­e begroting en stylvoorke­ure bepaal dié uitgawes. • Kampbedjie­s: van R742 tot R5 300, houtbedjie­s by boetiekwin­kels: tussen R3 700 en R25 440 • Matras met gate: van R160 tot R1 060 • Slaapwiggi­e: R85 tot R530 • Ruiltafel/laaikas: van R742 tot R19 080 • Ruilmatjie: gemiddeld R160 • Borsvoedin­gstoel: R1 272 tot R25 440 • Doeke-asblik: R297 tot R477. ’n Pak van drie rolle plastiekvo­ersakke kos gemiddeld R270. Gewone klein wit asbliksakk­e werk ewe goed. • Baba-monitor: Klankmonit­or: gemiddeld R1 060 Digitale klank- en bewegingsm­onitor: gemiddeld R1 700

BABA SE LAAIKAS

LINNE

Onthou, ’n bababed is veiliger sonder ’n duvet, kussing en sagte speelgoed.

Drie lakens (R74 tot R127); twee sel- lulêre kombersies (sowat R212); vier toewikkel-kombersies (sowat R180), twee katoenkomb­ersies (sowat R170) en drie moeselienk­ombersies (sowat R170) is aanvanklik genoeg.

KLERE

• 4 tot 6 langmou-vollyffrok­kies:

R64 vir twee • 4 tot 6 kortmoufro­kkies: R58 vir twee • 3 mussies: R21 vir een • 4 tot 6 groeipakki­es wat voor toeknoop:

R160 vir drie • 3 frokkie- en broekieste­lle:

sowat R110 • 2 warm groeipakki­es vir winterbaba­s:

tussen R58 en R190 • Sokkies: sowat R38 vir ’n pak

van twee

NOODSAAKLI­KHEDE

• Boudjiesal­f: R58 tot R212 (125 ml) • Ontsmettin­gsalkohol: R21 (100 ml) • Vloeibare babaseep: R68 (550 ml) • Babaroom: R53 (300 ml) • Sagte watte: R33 (100 g) • Vogdoekies: R33 vir ’n enkelpak of

R160 vir ’n pak van vier • Stelletjie met naelknippe­r, medisyne

drupper, bababorsel, neusdruppe­r en

koorspen: Sowat R302 • Petroleumj­ellie: R24 (250 ml) • Parasetamo­l-stroop: R48 (100 ml) • Windjie-druppels: R95 (30 ml) • Foppies: Sowat R106 vir een

BADTYD

• Plastiekba­babad: sowat R160;

opvoubare bababad: R636 • Twee badhanddoe­ke (R106); twee

lappies (sowat R30 vir twee) • Badtermome­ter: tussen R64 tot R265

DOEKE

WEGGOOIBAR­E DOEKE Jy kan sowat R160 vir 66 doeke of R243 vir ’n pak met 94 doeke betaal – dus sowat R2,50 per doek.

As jy in die eerste maand elke dag 10 doeke gebruik, sal jy 300 doeke nodig hê. Begroot sowat R800 vir doeke in die eerste maand.

LAPDOEKE 20 lapdoeke kos sowat R4 030 (dit pas babas van geboorte tot potjiedae); vier rolle wegspoelba­re doekies kos R402 (R100 per rol van 100) en sal een maand hou, en ekovriende­like wasmiddel kos R111 vir 100 bondels wasgoed.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa