Baba & Kleuter

WENK

-

Vermy ’n opvoedkund­ige spaarreken­ing omdat die gelde gewoonlik hoog is en daar vaste tydperke en boetes is as jy veranderin­ge wil aanbring. ’n Belastingv­rye spaarreken­ing is ’n beter plan, sê die finansiële beplanner Jonathan Brummer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa