Baba & Kleuter

VASA PRAEVIA

-

Vasa praevia is ’n seldsame toestand wat ontstaan wanneer fetale bloedvate van die naelstring aan die buitekant daarvan groei en dan aan die plasenta vasgroei. Die bloedvate het baie min beskerming en skeur gewoonlik wanneer die ma se water breek. Dit gaan dikwels met pynlike bloeding gepaard omdat dit fetale bloed is wat verlore gaan.

Die oorsake is onduidelik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa