Baba & Kleuter

ABRUPTIO PLACENTAE

-

Dit kom voor wanneer die plasenta of dele daarvan voor die geboorte van die baarmoeder wegskeur. Dit kan hewige bloedverli­es veroorsaak, wat gevaarlik is vir ma sowel as baba. Simptome is gewoonlik pyn in die rug of maag en bloeding.

Oorsake kan insluit trauma (soos ná ’n motorongel­uk), hartkwale en artritis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa