Ma- en­tre­pre­neur

Baba & Kleuter - - INHOUD -

Die naam (“mie­jang” uit­ge­spreek) kom van ’n ou­li­ke kat! My­ang ver­vaar­dig ’n ver­skei­den­heid ba­ba­by­kom­stig­he­de soos kop­ban­de, hoed­jies, ge­he­kel­de mus­sies en ser­pe, ba­ba­kom­ber­se, speel­goed en na­tuur­lik skat­ti­ge skoe­ne en ste­wel­tjies. In Sep­tem­ber het hul­le hul eer­ste kle­re­reeks be­kend­ge­stel. Gaan na my­ang.co.za vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.