Baba & Kleuter

Nuus & boeke

-

Ja, jy lees reg! Mans kan hul spermkonse­ntrasie nou tuis toets met die Yo-Test-spermtoets. Die toets behels ’n stelletjie wat jy teen R929,95 koop en ’n toep wat jy gratis op jou slimfoon aflaai wat jou dan stap vir stap deur die proses lei. Die toets sal jou inlig hoeveel bewegende sperm daar is, wat belangrik is in die behandelin­g van onvrugbaar­heid. Gaan na ktgroup.co.za vir nog inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa