Baba & Kleuter

is hier!

-

Ons lesers vra aanhoudend: Hoe kan my kind op die voorblad verskyn? Nou kan ons antwoord: Skryf in vir ons voorblad kompetisie! Blaai na bladsy 10 + 11 om te sien wat jy moet doen en lees dan die reëls op bl. 84 om jou kleinding moontlik op die Junie & Julie 2018 -voorblad te laat verskyn. Daar is fantasties­e pryse ter waarde van R30 000 te wen!

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa