Be­wer­tjie

Ver­sier jou nu­we bon­del­tjie se ka­mer met dié mak­li­ke be­wer­tjie.

Baba & Kleuter - - Jou Pasgeborene -

JY HET NO­DIG

• Gor­dyn- hout­rin­ge (te koop

by ys­ter­wa­re­win­kels) • Verf • Tou • ’n S­tok of tak • Lint

MAAK SO

1. Verf die hout­rin­ge met ver­skil­len­de

kleu­re verf. Jy kan dit ook na­tuur­lik hou. 2. Bind aan el­ke ring ’n tou­tjie vas. Maak

die tou­tjies aan die s­tok vas. 3. Bind ’n lint aan die s­tok vas en hang die

be­wer­tjie daar­aan op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.