MARLENE EBERSOHN (35) VAN P­RE­TO­RIA

Baba & Kleuter - - Jou Lewe -

As ek een dag kan af­kry, sal ek slaap tot ek wak­ker word.

Ek sal doen waar­voor ek lus het wan­neer ek daar­voor lus het. Ek wil geen moet­goed in my dag hê nie, al­les moet op die in­ge­wing van die oom­blik ge­beur. Die e­nig­ste moet sal ’n lek­ker ete by ’n groot­mens-re­stau­rant wees!

Ek sal my kinders vir die dag by my ma-hul­le laat bly so­dat hul­le ook da­rem ’n lek­ker be­derf­dag by ou­ma en ou­pa kan kry en so­dat ek min­der skul­dig voel.

Marlene, I­sa­bel­la (4) en O­li­via (2) Ebersohn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.