Deel & WEN!

Baba & Kleuter - - Jou Fotoblad -

CANVAS IT gee aan el­ke am­per­ma op hier­die blad ’n ge­skenk­be­wys ter waarde van R700. Sorg vir spe­si­a­le ge­sins­her­in­ne­rin­ge met hier­die prag­ti­ge seil­doe­kaf­druk­ke wat 50 mm diep op ’n ge­blok­te raam vas­ge­sit word. Die twee a­kriel­lae waar­borg dat die af­druk­ke nooit ver­dof nie. Gra­tis af­le­we­ring in Suid- A­fri­ka. Gaan na can­va­sit.co. za. Stuur jou mooi­ste fo­to’s aan fo­to­[email protected]­ba­en­kleu­ter.co. za. Ont­hou die naam, ou­der­dom en waar julle woon.

Nel­ma­ri S­try­dom (36 we­ke s­wan­ger) van Hen­dri­na, M­pu­ma­lan­ga.

De­niel­le Land­man (32 we­ke s­wan­ger) van S­choe­mans­hoek in die K­lein-Ka­roo.

Sa­net Coet­zee (34 we­ke s­wan­ger) van Pi­ket­berg, Wes- Kaap.

Mar­go Van Zyl (35 we­ke s­wan­ger) van V­re­den­dal, Wes- Kaap.

Renée Ra­bie (31 we­ke s­wan­ger) van Ro­bert­son, Wes- Kaap.

Zahné S­chut­te (27 we­ke s­wan­ger met ’n twee­ling) van T­za­neen, Lim­po­po.

Ru­zél­le S­wa­ne­poel (34 we­ke s­wan­ger) van P­re­to­ria, Gau­teng.

An­net­te du P­les­sis (36 we­ke s­wan­ger) van Se­cun­da, M­pu­ma­lan­ga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.