SLIM MA

Baba & Kleuter - - Dossier Versorg Jou Baba -

Kry jou tyds­be­re­ke­ning reg. Me­ni­ge ma is al on­kant ge­vang deur ’n poef in die bad­wa­ter. (Haal diep a­sem, jy sal oor­leef.) Moet liefs nie te kort ná ’n voe­ding bad nie. Wan­neer jou ba­ba drink, is dit ’n te­ken aan die derms om ook te werk. Gee dus eers ’n kan­sie dat die derm­pies hul sa­ke ná die voe­ding kan af­han­del. Na­ma­te jou ba­ba ou­er word, sal jy ag­ter­kom dat hy ge­neig is om op spe­si­fie­ke tye te poef. Pas jou bad­tyd daar­by aan. Maar moe­nie die tyd so lank rek dat jy ’n hon­ger ba­ba bad nie, want dis ook ’n re­sep vir tra­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.