Baba & Kleuter

DIE SKRYWER VAN ONS WENBRIEF KRY ’N HETTY160 TER WAARDE VAN R2 295 PRESENT!

-

Die nuwe kompakte Hetty160 is nie net ’n mooi gesiggie nie. Sy het ál die eienskappe van die kommersiël­e reeks, maar in ’n petite pakkie. Die Hetty160 het ’n dromkapasi­teit van 6 liter, toebehore-bêrestelse­l en opwenkabel­stelsel. Sy maak stofsuig maklik en moeiteloos en spog met ’n omvattende reeks bykomstigh­ede.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa