ON­DER­STEUN DIÉ WAT SEER HET

Baba & Kleuter - - JOU NUUS -

K­hu­lu­le­ka G­rief Sup­port is ’n ge­re­gis­treer­de nie­wins­ge­wen­de organisasie wat hul daar­voor be­y­wer om kin­ders en tie­ners in rou te on­der­steun. Hier­die organisasie help kin­ders om seer te han­teer, soos wan­neer hul­le ie­mand aan die dood af­ge­staan het. Hier­voor sa­mel K­hu­lu­le­ka fond­se in om vier on­der­steu­nings­groe­pe te stig vir tie­ner­mei­sies tus­sen die ou­der­dom van 13 en 19. Vir meer in­lig­ting oor K­hu­lu­le­ka se T­hund­a­fund.com kon­tak vir Ni­cho­las by Ni­cho­las@ t­hund­a­fund.com, of stuur ’n e­pos na K­hu­lu­le­ka by de­bo­rah@ k­hu­lu­le­ka.org, of be­soek www.t­hund­a­fund.com/pro­ject/_ grief­sup­port.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.