Cetaphil® se reeks velsorgprodukte sorg van geboorte af vir ’n leeftyd met ’n gesonde vel. Cetaphil -babaprodukte is spesiaal geformuleer vir baba se behoeftes en om die risiko van allergieë te verminder. Dit help jou baba se vel om sterk en gesond te ontwikkel. Cetaphil is by vooraanstaande apteke beskikbaar. Elke gesiggie op hierdie blad wen ’n geskenkpak ter waarde van R800.