Nuus

Baba & Kleuter - - CONTENTS -

Ba­leia Wi­nes & O­li­ve Oil lê langs die N2 na­by Ri­vers­dal in die Wes-Kaap, en bied op Sa­ter­dag 8 Sep­tem­ber hul der­de jaar­lik­se berg­fiets­uit­da­ging en hul twee­de veld­wed­loop aan. Vir die berg­fiets­uit­da­ging kan jy uit twee af­stan­de kies: 20 km (R100) en 63 km (R200). Al­bei be­gin 08:00. Daar is ook twee af­stan­de vir die veld­wed­loop: 6,5 km (R60) en 16,5 km (R100) – al­bei spring ook om 8:00 weg. Re­gis­treer aan­lyn by ba­lei­a­wi­nes. com, of by die kel­der op Vry­dag 7 Sep­tem­ber of vroeg op Sa­ter­dag­og­gend 8 Sep­tem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.